LAERSKOOL UPINGTON

ADVERTENSIEBORDE

Emerald Portefeulje Bestuur is trots om plaaslike skole en ons gemeenskapsinisiatiewe te ondersteun.

 

Ons waardeer Laerskool Upington se dankbetuiging op hul Facebook-blad na aanleiding van ons borgskap van hulle advertensieborde.  Vennootskappe soos hierdie maak ‘n werklike verskil in ons gemeenskap. 

 

U kan op die onderstaande skakel kliek om direk herlei te word na hulle oorspronklike en amptelike bedanking op hulle Facebook blad.  

https://www.facebook.com/share/p/18NU9ts1Dx/ 

 

Leon Nel en Personeel. 


Gepubliseer op:

May 14, 2026

Webtuiste ontwerp en onderhou deur Web Ateljee.