Welkom

Korttermynversekeringsdiens met ‘n verskil

Emerald Portefeuljebestuur is in 1999 gestig en het ons gegroei as ‘n gevestige korttermynversekeringsmakelaar in die omgewing. Met die ondersteuning van goed opgeleide en diensgerigte personeel bied ons topgehalte en professionele diens aan ons kliënte.

Ons het uitstekende verhoudings met ons versekeraars. Met dit in aggenome kry ons mededingende aanbiedings om in alle behoeftes van ons kliënte te voorsien.

Professionele Dienste
Gewaarborgde Resultate
Vinnige Eise

Jongste

Kliënte Terugvoer

Goeie Dag Annelize. Wens ek het so 'n persoon soos jy in my besigheidtjie gehad, jy is blitsvinnig! Nogmaals dankie vir jou uitstekende diens.

B. Potgieter

Goeie môre en baie dankie Kenleigh vir die die diens, ons waardeer dit regtig. Ons sien uit na n lang en goeie verhouding.

R. Du Toit

Baie dankie Kenleigh, dis fantastiese diens wat jul lewer.

D. Gagiano

Goeie middag Kenleigh, baie dankie vir jou vinnige en vriendelik hulp, ons waardeer.

J. Karstens

Ek is so dankbaar vir die puik diens wat jy altyd bied k gaan saam met jou waar jy gaan. Ek is bly ek het jou by ABSA raakgeloop.

A. Isaacs

Baie dankie Annelize. Ek is dankbaar dat die eis so vinnig afgehandel is. Julle is tops. Altyd so bereidwillig om te help en met die spoed van witlig. Weereens baie dankie.

M. Young

Baie dankie vir vinnige professionele diens. Dit word opreg waardeer.

J. Taute

Verskaffers

Goedgekeurde en Handgekiesde Diensteverskaffers

Webtuiste ontwerp en onderhou deur Web Ateljee.