Ons kan dikwels nie voorspel of gebeurtenisse voorkom soos dood, wat ‘n impak op jou finansiële behoeftes en welstand het nie.
Maak seker dat jou geliefdes kan sorg vir hul finansiële behoeftes, nadat jy weg is.
Dit bied sekerheid van inkomste in die geval dat jy nie in staat is om te werk weens Ernstige Siekte of besering.
Die tipe en vlak van dekking wat jy benodig, hang af van jou persoonlike behoefte en omstandighede.
Ongeskiktheid as gevolg van siekte of besering kan beteken dat jy nooit weer kan werk nie. Hierdie dekking verseker dat jou rekeninge betaal word.
Permanente ongeskiktheid beteken dat jy nie meer jou huidige beroep kan beoefen nie.
Ongelukke op ons paaie en beserings, is maar net ‘n paar Risiko’s waarmee Suid-Afrikaners elke dag te doen kry.
Indien jy beseer word of sterf in ‘n motorongeluk, kan die finansiële uitwerking daarvan swaar wees vir jou geliefdes.
Kinders bring vir ons die grootste vreugde, en as ouers probeer ons hulle en hul welstand te alle tye beskerm.
Skrape en snye genees wel vinnig, maar Ernstige Siektes en beserings kan gesinne onder geweldige finansiële druk plaas.
Om gediagnoseer te word met ‘n Ernstige Siekte, is nie meer ‘n doodsvonnis nie en mense kan nogsteeds produktiewe lewens lei.
Maar om te herstel of jou gesondheid in stand te hou, kan baie duur wees, selfs al het jy ‘n mediese fonds.
Al ooit gedink wat gaan gebeur indien iemand tot sterf kom in jou familie?
‘n Begrafnis polis is ‘n tipe versekering wat die onmiddelike kostes rakende ‘n begrafnis dek.
Die hoofdoel van ’n koop-en-verkoop-ooreenkoms is om aan die oorblywende vennoot/vennote kontant te gee om die oorledene vennoot se belang te kan koop.
Het jy dalk ‘n persoon in u besigheid wat moeilik vervangbaar is?
Die verlies van ’n sleutelpersoon is dus ’n risiko vir u besigheid.
In watter mate sal jou persoonlike boedel geraak word vir laste in jou besigheid indien u tot sterwe kom?
Hierdie aanspreeklikheid maak dus voorsiening om die skuld in u besigheid te dek.
Baie dankie weereens vir al julle moeite en flinke perfekte diens.
Baie dankie vir goeie diens.
Baie dankie vir uitstekende en professionele diens.
Puik en professionele diens. Vriendelike personeel.
Dankie vir puik diens.
Julle diens is uitstekend, flink en professioneel. Ek sal almal aanraai om gebruik te maak van julle dienste.








Webtuiste ontwerp en onderhou deur Web Ateljee.