Die Agri sektor vorm n belangrike gedeelte van ons besigheid.
Emerald doen ‘n behoorlike en akkurate bepaling van die versekerde behoeftes op die toepaslike items en verskaf ‘n voorlegging aan die kliënt. Alle faktore in ag geneem t.o.v. die versekeringsproduk:
Boerdery is ‘n besigheid en het ook risiko’s wat die kontantvloei of selfs die voortbestaan van die boerdery kan bedreig.
Emerald PB het agentskappe met verskeie versekeraars wat oesversekering aanbied in SA. Ons verseker ons area se gewasse alreeds die afgelope 15 jaar en adviseur u graag rondom die verskeie oesversekerings opsies.
Goeie Dag Annelize. Wens ek het so 'n persoon soos jy in my besigheidtjie gehad, jy is blitsvinnig! Nogmaals dankie vir jou uitstekende diens.
Goeie môre en baie dankie Kenleigh vir die die diens, ons waardeer dit regtig. Ons sien uit na n lang en goeie verhouding.
Baie dankie Kenleigh, dis fantastiese diens wat jul lewer.
Goeie middag Kenleigh, baie dankie vir jou vinnige en vriendelik hulp, ons waardeer.
Ek is so dankbaar vir die puik diens wat jy altyd bied k gaan saam met jou waar jy gaan. Ek is bly ek het jou by ABSA raakgeloop.
Baie dankie Annelize. Ek is dankbaar dat die eis so vinnig afgehandel is. Julle is tops. Altyd so bereidwillig om te help en met die spoed van witlig. Weereens baie dankie.
Baie dankie vir vinnige professionele diens. Dit word opreg waardeer.























Webtuiste ontwerp en onderhou deur Web Ateljee.