Verskeie sektore van kommersiële besigheid het verskillende behoeftes van dekking en derhalwe is dieselfde versekeringsproduk nie vir almal geskik nie.
Ons diens wat eise, wysigings en hernuwings aanbetref, is kenmerke wat ons laat uitstaan bo ons konkurente.
Ons ontleed u besigheid, identifiseer die risiko en bekom die kwotasies wat aan u voorgelê word.
Goeie Dag Annelize. Wens ek het so 'n persoon soos jy in my besigheidtjie gehad, jy is blitsvinnig! Nogmaals dankie vir jou uitstekende diens.
Goeie môre en baie dankie Kenleigh vir die die diens, ons waardeer dit regtig. Ons sien uit na n lang en goeie verhouding.
Baie dankie Kenleigh, dis fantastiese diens wat jul lewer.
Goeie middag Kenleigh, baie dankie vir jou vinnige en vriendelik hulp, ons waardeer.
Ek is so dankbaar vir die puik diens wat jy altyd bied k gaan saam met jou waar jy gaan. Ek is bly ek het jou by ABSA raakgeloop.
Baie dankie Annelize. Ek is dankbaar dat die eis so vinnig afgehandel is. Julle is tops. Altyd so bereidwillig om te help en met die spoed van witlig. Weereens baie dankie.
Baie dankie vir vinnige professionele diens. Dit word opreg waardeer.























Webtuiste ontwerp en onderhou deur Web Ateljee.