Boedelbeplanning is die reëling, bestuur, beveiliging en rangskikking van ‘n persoon se boedelbates op so ‘n wyse dat hy vir homself, Sy gesin en ander begunstigdes, gedurende sy leeftyd, en vir sy gesin en ander begunstigdes, Na sy dood, die optimum en voortgesette benutting daarvan verseker.
Jou testament is die laaste dokument wat jy kan nalaat wat jou wense uitdruk aangaande wat met jou bates moet gebeur na jou dood. Dit is baie belangrik dat jy ‘n testament het, maar meer belangrik dat die testament voldoen aan die vereistes vir ‘n testament om geldig te wees.
Baie dankie weereens vir al julle moeite en flinke perfekte diens.
Baie dankie vir goeie diens.
Baie dankie vir uitstekende en professionele diens.
Puik en professionele diens. Vriendelike personeel.
Dankie vir puik diens.
Julle diens is uitstekend, flink en professioneel. Ek sal almal aanraai om gebruik te maak van julle dienste.








Webtuiste ontwerp en onderhou deur Web Ateljee.