Klientenavraag:
Dit is wanneer ‘n versoek of navraag aan die verskaffer of die diensverskaffer gerig word deur of namens ‘n kliënt, vir inligting rakende finansiële produkte, finansiële dienste of verwante prosesse of om ‘n transaksie of aksie met betrekking tot sodanige produk of diens uit te voer.
Die Klaer:
Dit is die persoon wat ‘n klagte indien en sluit in:
Klagte:
Dit is ‘n uitdrukking van ontevredenheid deur ‘n persoon teenoor ‘n verskaffer of die diensverskaffer met betrekking tot ‘n finansiële produk of finansiële diens wat deur daardie verskaffer verskaf word of aangebied word, wat aandui of beweer, ongeag of so ‘n uitdrukking van ontevredenheid saam met of in verband met ‘n kliëntenavraag ingedien word met betrekking tot die verskaffer of diensverskaffer se:
‘n Klagte moet skriftelik aan die verskaffer of sy diensverskaffer gerig word.
U kan u klagte skriftelik rig aan: complaints@emeraldupt.co.za
*’n Afskrif van ons klagteraamwerk is op aanvraag beskikbaar*
Voltooi die onderstaande vorm vir enige klagtes of terugvoering:
Baie dankie weereens vir al julle moeite en flinke perfekte diens.
Baie dankie vir goeie diens.
Baie dankie vir uitstekende en professionele diens.
Puik en professionele diens. Vriendelike personeel.
Dankie vir puik diens.
Julle diens is uitstekend, flink en professioneel. Ek sal almal aanraai om gebruik te maak van julle dienste.








Webtuiste ontwerp en onderhou deur Web Ateljee.