Beleggings

Ons bied die volgende beleggings opsies

Effektetrust gekoppelde belegging

Vir buigsame beleggings vir individue, trusts of maatskappye wat in Suid-Afrikaanse kollektiewe beleggingsfondse en aandele wil belê, stel ons die Beleggingsplan beskikbaar.

Jy kan uit ‘n wye reeks onderliggende beleggings kies, wat jou instaat stel om beleggings volgens jou behoefte en risikoprofiel saam te stel.

5 Jaar belegging

Die produk laat jou toe om voordeel te trek uit die potensiële groei in een of meer van die voorste beleggingsfondse terwyl sommige van die beleggings ook beskerming bied wanneer aandelemarkte volatiel is.

Volgens huidige wetgewing is die opbrengs op die tipe produkte belastingvry na ‘n minimum termyn van 5 jaar.

Belastingvrye spaarplan

Indien jy in hierdie tipe produk sou belê, kry jy die voordeel dat jou belegging nie belas word ne.

‘n Belastingvrye belegging is ‘n produk wat deur die Tesourier ingestel is om jou die geleentheid te bied om ‘n belastingvrye opbrengs te geniet.

Buitelandsebelegging

Indien jy in hierdie tipe produk sou belê, kry jy die voordeel dat jou belegging nie belas word nie.

‘n Belastingvrye belegging is ‘n produk wat deur die Tesourier ingestel is om jou die geleentheid te bied om ‘n belastingvrye opbrengs te geniet.

Gewaarborgde belegging

‘n Tradisionele gewaarborgde belegging is ‘n beleggingsproduk met ‘n minimum termyn van 5 jaar waar die maatskappy vir jou ‘n gewaarborgde inkomste en/of opbrengs op jou belegging bied.

Jongste

Kliënte Terugvoer

Baie dankie weereens vir al julle moeite en flinke perfekte diens.

K. Espach

Baie dankie vir goeie diens.

G.M. Conradie

Baie dankie vir uitstekende en professionele diens.

M.L. Benn

Puik en professionele diens. Vriendelike personeel.

M.H. Meyer

Dankie vir puik diens.

W. van der Schyff

Julle diens is uitstekend, flink en professioneel. Ek sal almal aanraai om gebruik te maak van julle dienste.

J.L. Willemse

Verskaffers

Goedgekeurde en Handgekiesde Diensteverskaffers

Webtuiste ontwerp en onderhou deur Web Ateljee.