Toekenning

Emerald het toekennigs ontvang asook sy dienste uitgebrei

2020 was voorwaar n uitsonderlike jaar met unieke uitdagings wat ons normale werkspraktyk betref. Ons moes noodgedwonge aanpas maar 2020 kan as n suksesvolle jaar beskou word.

Emerald Portefeulje Bestuur het die volgende erkennings ontvang in 2020:

Santam

  • Goue Toekenning vir uitsonderlike prestasie – 2019 Finansiële Jaar

Old Mutual Insurance

  • Golden Award- Large Business – Free State and Northern Cape
  • Golden Award- Personal Policies – Elite – Free State and Northern Cape

Die behoefte het ook ontstaan om lewensversekeringprodukte aan ons kliënte te lewer. Emerald Finansiële Dienste (Pty) Ltd is gestig en doen besigheid vanaf 01 Maart 2021. Louis Engels, n lewensmakelaar met 34 jaar ondervinding in die bedryf, het by ons ingeskakel en lewer advies op die gebied. Sonder ons kliënte het ons nie n besigheid nie en bedank ons een en almal vir hulle volgehoue vertroue en ondersteuning.


Gepubliseer op:

June 21, 2021

Webtuiste ontwerp en onderhou deur Web Ateljee.