KANTOORURE GEDURENDE DIE 2025 FEESTYDPERK:
Die jaar loop nou vinnig tot ‘n einde. Ons wil graag net die volgende reëling tref rondom ons kantoorure vir Desember 2025.
| VRYDAG | 12 DESEMBER 2025 | KANTOOR SLUIT @ 13:00 – Jaarafsluiting |
| DINSDAG | 16 DESEMBER 2025 | OPENBARE VAKANSIEDAG – Kantoor gesluit |
| WOENSDAG | 24 DESEMBER 2025 | KANTOOR SLUIT @13:00 |
| DONDERDAG & VRYDAG | 25 & 26 DESEMBER 2025 | OPENBARE VAKANSIEDAE – Kantoor gesluit |
| WOENSDAG | 31 DESEMBER 2025 | KANTOOR SLUIT @ 13:00 |
| DONDERDAG | 01 JANUARIE 2025 | OPENBARE VAKANSIEDAG – Kantoor gesluit |
Ons sal alle ander ure van 08:00 tot 17:00 beskikbaar wees en sal ons vriendelike span byderhand wees om ons kliënte by te staan.
Ons sal alle e-posse en instruksies so spoedig moontlik hanteer om te verseker dat alles glad verloop.
Indien daar enige dringende sake opduik gedurende die tyd wat ons kantoor gesluit is, moet u nie huiwer om met u adviseur inverbinding te tree nie.
Dankie vir u lojale ondersteuning en wens ons elkeen ‘n rustige, veilige en voorspoedige feestyd toe.
Die wat nie met Jan-Tuisbly se karretjie ry nie, ry veilig en geniet die wegbreek.
Ons sien uit daarna om ons diens in 2026 saam voort te sit.
Vriendelike Feestydgroete
EMERALD SPAN
Gepubliseer op:
December 3, 2025




























Webtuiste ontwerp en onderhou deur Web Ateljee.