SAFIRE BRONS TOEKENNING

V.L.N.R: Sankie Scholtz – Safire Makelaarskonsultant – Noord-Kaap & Kannetjies Kotze – Emerald Portefelje Bemaker – Prieska kantoor
SAFIRE INSURANCE COMPANY LIMITED oorhandig ‘n BRONS – APc TOEKENNING aan Mnr. Marius Kotze (beter bekend as Kannetjies Kotze) van Emerald Portefeulje Bestuur (Pty) Ltd te ons Prieska Kantoor. Hierdie toekenning is vir die jaarlikse premie wat by Safire geskryf en geplaas word deur die Makelaar in Noord-Kaap streek.
Ons by Emerald Portefeulje Bestuur streef daarna om uitnemende diens te lewer en wil u as ons kliënte bedank vir u getroue ondersteuning en volgehoue lojaliteit.
Leon Nel & Personeel
FDV3880
Gepubliseer op:
September 9, 2025




























Webtuiste ontwerp en onderhou deur Web Ateljee.