EMERALD PORTEFEULJE BESTUUR (PTY) LTD – KORTTERMYNVERSEKERING
ONTVANG TOEKENNINGS VIR UITMUNTENDE PRESTASIES!

PERSONEEL – UPINGTON HOOFKANTOOR
Voor v.l.n.r: Leza-Mari Fouche, Ronelle Meyer, Kenleigh Goosen, Nicolette Brand & Leon Nel
Agter v.l.n.r: Reinhardt Terblanche, Annelize Louw, Izette Bruwer, Laurinda De Bruyn & Hannes Botha
PERSONEEL – PRIESKA KANTOOR


V.L.N.R: Kannetjies Kotze & Tiesie Janse van Rensburg
PERSONEEL – POTCHEFSTROOM KANTOOR

Sarel van Biljon

V.L.N.R: Mnr. Mike Glasby – Uitvoerende Hoof: Santam Brokers Solutions, Mnr. Leon Nel – Besturende Direkteur: Emerald Portefeulje Bestuur & Mnr. Fanus Coetzee – Hoof Uitvoerende Beampte: Santam Broker Solutions

V.L.N.R: Mnr. Neil Kritzinger – Hoof van Distribusie en Bemarking Western, Mnr. Leon Nel – Besturende Direkteur – Emerald Portefeulje Bestuur & Mnr. Jurgen Hellweg – Hoof Uitvoerende Beampte – Western
Graag wil ek ons kliënte bedank vir u vertroue en volgehoue lojale ondersteuning in Emerald Portefeulje Bestuur.
Ek vertrou die Emerald personeel se strewe na uitnementheid sal lei tot steeds beter dienslewering en verhoudings met ons kliënte in die toekoms.
Deur: Leon Nel – Besturende Direkteur
FDV3880
Gepubliseer op:
September 4, 2025




























Webtuiste ontwerp en onderhou deur Web Ateljee.