EINDE FEBRUARIE IS DIE MAAND VAN BELASTING
Om te belê in ‘n annuïteit of ander pensioen instrumente gee u ‘n welkome verligting vir belasting asook ‘n goeie opbrengs op u belegging.
BESPARING OP BESLASBARE INKOMSTE
| BELASBARE INKOMSTE VOOR UITTREE ANNUÏTEIT (PER JAAR) | R800 000.00 |
| BELASTING BETAALBAAR (PER JAAR) | R216 163.00 |
| TOELAATBARE ANNUÏTEIT | R220 000.00 |
| INKOMSTE NA BELASTING | R580 000.00 |
| BELASTING BETAALBAAR | R132 205.00 |
| BESPARING OP BELASTING (GEMIDDELDE BELASTINGKOERS) | R 83 958.00 |
| NETTO BYDRAE VAN ANNUÏTEIT | R136 042.00 |
Soos berekeninge aandui bespaar u dadelik R83 958.00 op belasting. U het dus R83 958.00 tot u beskikking wat u by u R220 000.00 belegging vir annuïteit kan belê. U het dus ‘n belegging tot u aftrede van R303 958.00
Kry u voordele vir die 2023 belasting jaar en skakel ons kantore dadelik vir meer inligting.
LOUIS ENGELS – SELFOON: 082 412 9216 : ADVISEUR
Gepubliseer op:
February 8, 2023




























Webtuiste ontwerp en onderhou deur Web Ateljee.