KERSFEES EN NUWEJAAR

KERSSEISOEN EN 2023

Ons wens u en u gesin ‘n baie geseënde Kersfees toe.

Mag u die liefde en vreugde van hierdie kersgety in u lewe ervaar.   

Waar u ookal mag wees, wees veilig sodat ons almal weer 2023 met vreugde en geluk kan aanpak!   

Ons kantoor sal gesluit wees vanaf 16 Desember 2022 en open weer op 03 Januarie 2023. 

Kersfeesgroete

 Louis Engels

&

Ronelle Meyer


Gepubliseer op:

December 7, 2022

Webtuiste ontwerp en onderhou deur Web Ateljee.