Maart-maand is die begin van die nuwe belasting jaar!
Die 2024 belastingjaar sal hardloop vanaf 01 Maart 2023 tot 29 Februarie 2024!
Belangrik om te weet dat jou belastingopgawe vir 2023 eer in Julie 2023 ingedien kan word.
Verkry vroegtydig alle belastingdokumente gereed en stoor dit op ‘n veilige plek om in Julie in te dien.
Gepubliseer op:
March 9, 2023




























Webtuiste ontwerp en onderhou deur Web Ateljee.